Children s Books, Kids Books, Stories for Kids

Starting Preschool Books to Read With Your Kids

Bloedvreemd (PDF kindle) by Juliana Coetzer

Read & download Bloedvreemd

Tydens 'n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om Sy herstel maar met ernstige nagevolge Weens breinskade word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer sigbaar Om die sprankelende kind wat lag en presteer te behou en die naderende gestremdheid af te weer gaan die gesin op 'n soektog na 'n wonderkuur Alles word probeer van alternatiewe behandelings en 'n vreemde dieet tot 'n besoek aan die.

Free download ß PDF, DOC, TXT, eBook or Kindle ePUB free ì Juliana Coetzer

Bloedvreemd

Iana se pad na aanvaarding dwing haar uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar idee van ma wees te heroorweeg Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n kind wat nou 'in 'n ander vorm leef' Juliana Coetzer skroom nie om te wys wat in die binnekamers van haar huis gebeur nie en laat die leser beurtelings saam met haar huil én la.

Juliana Coetzer ì 2 Review

Profeet TB Joshua in NigeriëSoos die siekte toeneem word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar – haar kind syself en haar gesin Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin te red ten spyte daarvan dat sy as psigoterapeut juis in trauma spesialiseer Haar eens vrolike huis word 'n plek waar elke lid van die gesin op 'n ander manier leer om te oorleefWant Anneke se siekte laat almal se unfinished business uit die kas val Jul.


2 thoughts on “Bloedvreemd

  1. says:

    'n Ware verhaal outobiografies maar nie tranetrekkerig nie Bloedvreemd is op soveel vlakke die boek wat my die diepste geraak het in 'n baie lang tyd

  2. says:

    Juliana Coetzer is die dapperste sterkste vrou wat ek ken In Bloedvreemd maak sy haar huis en hart oop vir die leser Haar eerlikheid weerloosheid en sin vir humor is alles dinge wat hierdie boek uiters suksesvol maak Sy erken prontuit dat sy nie 'n gestremde kind wou hê nie dat sy haar eie drome moes opgee daarvoor Sy wou dikwels w

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2021 Children s Books, Kids Books, Stories for Kids

Tessa Young is an 18 year old college student with a simple life, excellent grades, and a sweet boyfriend She always has things planned out ahead of time, until she meets a rude boy named Harry, with too many tattoos and piercings who shatters her plans.